Hanover Street
$ 177.55
45cm (W) x 59cm (H)
VaL Smit
In stock
Hanover straat
Aan die voet van die plat berg,
Lê ‘n straat sonder naam
Sy mense verpletter
Onteien,
maar Saam.
Aan die voet van die straat,
Sewe trappe bestyg,
Met jubel en dans
‘n alom gejuig.
Wie is die mens,
Se jubel nou stil?
Laat ek vertel,
Wat wou volk,
Ek wil!
Die mens is die straat,
Die jubel en dans;
Die mens is ons erfnis,
Sy is Afrikaans.
Die mens is die berg,
Die see en die sand;
Die mens is kultuur,
Ons almal se band.
Staan op al my mense,
En jubel en juig;
Ons Land sal ons ken,
Ons sal dit neer pen.
Ons weet wie ons is;
Hul mog ons mos ken,
Kaaps sal ons wis,
En dis mos gewis.
VaL Smit ©
Unframed: 45cm (W) x 59cm (H)
Framed: 60cm (W) x 75cm (H)
Format for shipping:
Framed behind glass.
Contact us for alternative formats for shipping.
Subject | |
---|---|
Style | |
Medium | |
Main Colours | |
Orientation | |
Country | |
Year Created | |
Format for shipping |